top of page

           Wie is ons...

 

"Die beste onderwysers onderrig uit die hart uit, nie boeke nie..."



Wakker Akker Maats is gestig deur Anneke Venter en Nusanne Harmse , twee susters met 'n liefde en hart om kinders te help... saam met ons fantastiese en bekwame personeel...

 

As besige mammas besef ons hoe belangrik dit is om 'n sentrum te kry waar jou kind veilig, gelukkig  en die nodige hulp en aandag kry. 

 â€‹


Ons Missie:

​

Gelukkige kinders maak vir gelukkige ouers... 

Skep van 'n veilige hawe weg van die huis...

Ondersteuning en hulp deur vriendelike personeel... 

​

Veiligheid

 

Veiligheid is 'n prioriteit! 

​

Ons is geleë op die skoolterein van Laerskool Rayton. Dus word geen leerder rond vervoer nie. 

​

Personeel hou deeglik rooster van watter leerders betrokke is by verskillende aktiwiteite wat die skool aanbied en volg op as leerder nie opdaag nie.

​

Daar is ook altyd 'n personeellid aandiens met noodhulp.

Vir die veiligheid van ons leerders is daar ook altyd 'n personeellid wat op die speelgrond rondbeweeg en toesig hou. 

​

Perseel is toegerus met cctv kameras en gewapende reaksie span wat uitkom indien nodig.

Personeel



Ons het bekwame, vriendelike personeel wat die eksta myl loop vir ons maats. 

​

Oulike personeel wat ekstra hulp verleen in die middae nadat huiswerk voltooi is. Ons besef die Grondslag Fase van 'n leerder is die belangrikste deel en wil ons seker maak ons maats se fondasie is volkome gebou vir die toekoms.

​

​

PHOTO-2021-05-09-14-00-02.jpg

Kontak ons by:

060 833 3346

7E2399C6-6CC2-4220-AD58-7A6866956B59.jpeg
bottom of page