top of page

Wat maak ons die beste!

 

  • Op die gronde van Laerskool Rayton.
​

Ons werk nou saam met die onderwysers en wil net die beste vir al ons maats hê.

​

​

  • Toegang tot internet

​

Leerders van Graad 4 - 7 het toegang tot 'n rekenaar      met internet vir navorsing vir take en toesprake.

​

  • Vakansieprogramme

​

       "Wat maak ons met die kinders die vakansie? -          oomblik" .... Verby!

​

Leerders word tydens vakansies besig gehou deur

verkillende lekker aktiwiteite. Ouers word vooraf            ingelig van aktiwiteite wat gaan plaasvind. Bring 'n          maat saam dae bied ook nog opwindende avontuur        aktiwiteite in.

​

  • Veiligheid

​

Perseel is op die skoolterein van Laerskool Rayton.          Geen leerder word vervoer nie. Personeellid wat toesig    hou op die speelgrond die hele  middag. Register            word gehou van elke leerder  se aktiwiteite. 

​

  • Heerlike kos

​

Verskillende spyskaarte wat sorg vir verskeidenheid. Spyskaarte word afgewissel deur die loop van die jaar.

PHOTO-2021-05-09-14-00-10.jpg

Kontak ons gerus:

060 833 3346

Snoepie beskikbaar

bottom of page